Keep Believing logo
Donate | Search KBM:
Video at Keep Believing

English version of this book

The Healing Power of Forgiveness

Genesende Krag Van Vergifn
Pages

192

Genesende Krag Van Vergifn

By Ray Pritchard

Dit is baie moeilik om te vergewe as n mens voel jy is opsetlik te na gekom. Maar hierdie houding bots met ons Christelike opdrag om ons naaste te vergewe soos ons vergewe wil word. Ray Pitcher wys lesers na die voorbeeld van Jesus en gee radikale antwoorde op die vrae oor vergifnis.||| Min mense besef dat byna elke probleem in die lewe spruit uit n onwilligheid om ander te vergewe. Wanneer ons n wrok koester, vergelding soek en ander blameer, is die resultaat n vertroebelde verhouding met God en met mense. Dit kortwiek ons vermo om n Christelike lewe te leef soos God dit vir ons bestem het.||Hoekom is dit so moeilik om te vergewe? S nou dit is die ander persoon se fout? Hoe gemaak as ons herhaaldelik te nagekom word? Wat gebeur as ons nie wil vergewe nie omdat ons te seergemaak is?||In DIE GENESENDE KRAG VAN VERGIFNIS gee Ray Pritchard antwoorde op al hierdie vrae deur te wys na God as die soewereine Vergewer van sonde. Wanneer ons leer om te vergewe soos Hy vergewe, sal ons ware vryheid, vrede en emosionele genesing ervaar asook n inniger verhouding met God beleef.


ECFA Member

ECFA member

Follow Pastor Ray on:

follow Pastor Ray on Twitter follow Pastor Ray on Facebook

2012 KBM Spring Report